top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Die Wet op Beskerming en Openbaarmaking versterk moet word

Writer: Saamgestel deur Nadia Pieters
Saamgestel deur Nadia Pieters
Oct 28, 2025
1 min read

Die versterking van die bestaande Wet op Beskerming en Openbaring sal ‘n groot bydrae lewer tot die beskerming van fluitjieblasers.


So sê die adjunkminister van justisie en grondwetlike ontwikkeling, Andries Nel, tydens die jaarlikse Fluitjieblasersberaad in Johannesburg.


Nel voeg by die vertraging in die herbelyning van die huidige wetgewing is van ernstige kommer en hou steeds  gevaar in vir diegene wat inligting oor korrupsie wil deel.


Hy glo dat die versorging van fluitjieblasers verder as hul veiligheid moet gaan.


Andries Nel. FOTO: Facebook
Andries Nel. FOTO: Facebook


 
 
 

Comments


bottom of page