top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Die WGO vra vir sterker reaksie op die Ebola-uitbraak

Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
Saamgestel deur Ilde Roos
Sep 3
1 min read

Die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) sê die reaksie op die Ebola-virus in die Demokratiese Republiek die Kongo (DRK) moet opgeskaal word.


Ten minste 6 186 gevalle van die virus is sedert Mei vanjaar aangeteken. Meer as 3 000 mense het hul lewe verloor weens die huidige uitbreking.


Die WGO sê die virus sal steeds ’n gevaar in die DRK inhou totdat elke infeksieketting gevind en gebreek is. Die uitbreking versprei steeds in die noordooste van die DRK.


Ter illustrasie. FOTO: EWN
Ter illustrasie. FOTO: EWN

 
 
 

Comments


bottom of page