top of page

Die WGO waarsku teen Weense worsies en spek

  • Writer: Saamgestel deur Nadia Pieters
    Saamgestel deur Nadia Pieters
  • Jan 28
  • 1 min read

Die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) het verwerkte vleis, insluitend spek, ham en Weense worsies, as Groep Een-karsinogene geklassifiseer. Karsinogene is stowwe wat bekend is om kanker te veroorsaak.


Volgens die WGO kan gereelde inname van hierdie voedselsoorte die risiko van kanker met tot 18 persent verhoog.


Hoë armoedevlakke en bekostigbaarheid dryf Suid-Afrikaners egter steeds na ultra-verwerkte en energie-digte voedselsoorte – wat tot vetsug, wanvoeding en aansienlike gesondheidsorgkoste bydra.


Ter illustrasie. FOTO: Wix
Ter illustrasie. FOTO: Wix

Comments


bottom of page