‘Die wêreldbank se verslag is op ou inligting gebaseer’
- Saamgestel deur Nadia Pieters

- Sep 29
- 1 min read
Business Leadership South Africa (BLSA) sê die Wêreldbank se jongste ranglys van Suid-Afrikaanse hawens steun op ou inligting.
Die bank het verlede week gesê dat die land se hawens van die swakste ter wêreld is.
Volgens BLSA het die verslag nie die hawens se onlangse prestasie vasgelê nie, en voeg by Suid-Afrika se logistiek verbeter buite die hawens, met spoorvervoer wat ook verbeterings aanteken.






Comments