Dina Pule is vasbeslote om die publiek se vertroue te herbou
- Saamgestel deur Ilde Roos

- Jul 15
- 1 min read
Die minister van Maatskaplike Ontwikkeling, Dina Pule, sê sy is vasbeslote om die publiek se vertroue te herbou nadat sy na die Kabinet teruggekeer het.
SABC-nuus berig Pule is twee weke deur president Cyril Ramaphosa ingehuldig. Pule sê sy besef die verantwoordelikheid wat gepaardgaan met amp van politieke leier van 'n departement.
Sy is in 2013 as minister van Kommunikasie verwyder nadat sy haar aan onbehoorlike gedrag skuldig gemaak het. Pule sê sy wil haarself nou deur haar werk bewys.








Comments