top of page

Dinge lyk goed vir 'n braai hierdie jaar

  • Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
    Saamgestel deur Ilde Roos
  • Jan 6
  • 1 min read

Die jongste Braai-indeks toon dat om 'n braai te hou al hoe meer bekostigbaar word. Dit dui op ‘n positiewe vooruitsig vir vanjaar. Die braaimandjie het maand-tot-maand met 1,6% gedaal.


Terwyl kostes 0,7% hoër bly as ‘n jaar gelede, is die toename heelwat laer as die hoofinflasie van voedsel. Vleispryse bly skerp styg, maar laer groentepryse help om die druk te verreken.


Ter illustrasie. FOTO: Wix
Ter illustrasie. FOTO: Wix

Comments


bottom of page