top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Dis R3,8-miljard of likwidasie vir die Poskantoor

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 4, 2024
1 min read

Hoewel die parlementêre komitee oor kommunikasie en digitale tegnologie die verbeterde finansiële stand van die Suid-Afrikaanse Poskantoor verwelkom, is hy geskok om te hoor dat R3,8-miljard nodig is om likwidasie te verhoed. Die posdiens is middel verlede jaar in sakeredding geplaas. Sy skuld is vanaf R8,7-miljard, tot R440-miljoen verminder, nadat die posdiens verlede jaar in sakeredding geplaas is. Khusela Diko sê die parlementêre komitee sal met die poskantoor saamwerk om likwidasie te probeer verhoed. Die sakereddingspoging het daartoe gelei dat meer as 4 000 werknemers afgedank is, en 500 takke se deure gesluit is.

 
 
 

Comments


bottom of page