top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Disney-plus verhoog sy intekenpryse

  • Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
    Saamgestel deur Ilde Roos
  • May 20
  • 1 min read

Disney-plus sê dat hulle hul maandelikse intekenpryse vir hul premiumgebruikers in Suid-Afrika volgende maand met 12,5 % sal verhoog.


Volgens die stroomplatform sal bestaande maandelikse intekenare R179 per maand betaal, teenoor R159. Die nuwe prys tree op 4 Junie in werking.


Jaarlikse en mobiele planpryse bly egter onveranderd.


Disney-plus sê die nuwe prys weerspieël die groeiende omvang, skaal en waarde van hul stroomdienste.


FOTO: Disney
FOTO: Disney

 
 
 

Comments


bottom of page