top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Donald Trump verhoog invoertariewe teen Suid-Afrika

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Apr 3, 2025
1 min read

Die Amerikaanse president, Donald Trump, het ‘n 30% invoertarief op Suid-Afrikaanse goedere aangekondig. Volgens hom is Suid-Afrika onder baie lande wat aanhou om die VSA sleg te behandel. Trump het handelstariewe met verskeie handelsvennote verhoog sedert sy terugkeer na sy amp in Januarie. Hy sê baie Amerikaanse handelsvennote het te lank lae tariewe geniet op die goedere wat hulle na die VSA uitvoer.

 
 
 

Comments


bottom of page