top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Donkie met vermoedelik hondsdolheid byt verskeie mense

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Nov 8, 2024
  • 1 min read

Provinsiale amptenare in die Oos-Kaap is op soek na mense wat deur ‘n donkie aangeval en gebyt is. News24 berig dat die donkie verskeie mense, insluitend ‘n kind, gebyt het weens aggressiewe gedrag wat tekens van hondsdolheid toon.LEES MEER: Swemmers kry bytwonde in Kaapse seeDie polisie het intussen die donkie uitgesit. ‘n Staatsveearts in Elundini, Dr. Chanelle Kyle, sê die donkie was ‘n risiko vir die gemeenskap en het duidelik gely.LEES MEER: Aanvalle deur robbe in Kaapstad neem toe

 
 
 

Comments


bottom of page