top of page

Drie repokoersverlagings word vir vanjaar voorspel

  • Writer: Saamgestel deur Nadia Pieters
    Saamgestel deur Nadia Pieters
  • Feb 11
  • 1 min read

Standard Bank voorspel vanjaar drie rentekoersverlagings.


Die Suid-Afrikaanse Reserwebank het kritiek van vakbonde en burgerlike samelewingsorganisasies ontvang nadat dit verlede maand die repokoers onveranderd gelaat het.


Standard Bank sê egter hulle glo dat die repokoers vanjaar drie keer met 25 basispunte verlaag sal word.


Sommige ekonome voorspel wel dat die Reserwebank die repokoers vanjaar slegs twee keer sal verlaag.


Ter illustrasie. FOTO: MoneyWeb
Ter illustrasie. FOTO: MoneyWeb

 
 
 

Comments


bottom of page