top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Drie verskyn in die hof oor Ters-bedrog meer as 'n miljoen rand

Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
Saamgestel deur Ilde Roos
Jun 22
1 min read

Drie beskuldigdes het in die Ventersburg-landdroshof in die Vrystaat verskyn op aanklagte van bedrog en geldwassery wat verband hou met ’n beweerde COVID-19 Tydelike Werknemersverligtingskema (Ters)-bedrogspul van R,13 miljoen.


Die Valke beweer dat ’n maatskappydirekteur en ’n konsultant bedrieglik ’n eis ingedien het deur 356 mense as werknemers van ’n Noordwes-maatskappy te lys.


Die Departement van Indiensneming en Arbeid het na bewering meer as R1 360 000 verloor. Die beskuldigdes is op waarskuwing vrygelaat, en die saak is tot 29 Julie uitgestel.


Ter illstrasie. GRAFIKA: Emma Pardoe
Ter illstrasie. GRAFIKA: Emma Pardoe

 
 
 

Comments


bottom of page