top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Drotske en sy vrou doen aansoek om ‘n beskermingsbevel

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 4, 2024
1 min read

Naka Drotske het na aanleiding van berigte, op sosiale media bevestig dat daar wel ‘n insident tussen hom en sy buurman, John de la Hunt, was. Drotske hou vol dat hy op selfverdediging opgetree het, en het bygevoeg dat hy reeds met sy regspan gekonsulteer het en ‘n klag van aanranding is teen de la Hunt by die polisie ingedien. Drotske en sy vrou het vir ‘n beskermingsbevel vir teistering aansoek gedoen en sal ook, ‘n saak van Crimen Injuria, teen de la Hunt open. Volgens Drotske verkies hulle om in hierdie stadium nie veredere kommentaar te lewer nie.

 
 
 

Comments


bottom of page