top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Duisende kandidate is vir die plaaslike verkiesing genomineer

Writer: Saamgestel deur Nadia Pieters
Saamgestel deur Nadia Pieters
Sep 3
1 min read

Die Onafhanklike Verkiesingskommissie van Suid-Afrika (OVK) sê meer as 142 000 kandidate is genomineer om 10 526 raadssetels in die plaaslike regeringsverkiesing op 4 November te betwis.


Die nominasies het Vrydag gesluit.


Volgens die OVK se voorsitter, Mosotho Moepya, sal die kommissie nou kyk of kandidate en politieke partye aan die wetlike vereistes voldoen, insluitend nominasievorms, deposito’s en kiesersondersteuningsbesonderhede vir onafhanklikes.


LUISTER HIER:

260902nMosothoMoepya_candidates

Ter illustrasie. FOTO: Polity
Ter illustrasie. FOTO: Polity

 
 
 

Comments


bottom of page