top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Duisende munisipale werkers ontvang nie die week hul salarisse nie

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Mar 27, 2025
1 min read

Duisende munisipale werkers regoor die land het nie hierdie week hulle salarisse ontvang nie. Die hoofsekretaris van die vakbond Samwu, sê dit is ʼn vorm van ekonomiese geweld teen werkers. Hy voeg by ʼn omvattende hersiening van die finansieringsmodel is nodig om hierdie krisis te keer voor dit katastrofiese vlakke bereik. Volgens die vakbond is dit die direkte gevolg van die nasionale tesourie se versuim om voldoende, voorspelbare en volhoubare finansiering aan munisipaliteite te verskaf.

 
 
 

Comments


bottom of page