top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Duisende probeer om land onwettig binne te kom

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Feb 1, 2025
1 min read

Die Grensbestuursowerheid het ‘n toename van 215 persent in die voorkoming van onwettige grensoorgange gedurende die feesseisoen aangemeld. Dit is volgens die minister van Binnelandse Sake, Leon Schreiber. Schreiber het ‘n opdatering verskaf oor die owerheid-feesseisoenbedrywighede in Pretoria. Hy sê byna 16 000 mense is gevang wat probeer het om die land onwettig binne te kom. Schreiber sê hommeltuigtegnologie het die owerheid gehelp om diegene op te spoor wat probeer het om grense oor te steek, wat gehelp het om die grense te beveilig.  

 
 
 

Comments


bottom of page