Duisende Suid-Afrikaners beëindig hul belastinginwonerskap
- Saamgestel deur Nadia Pieters

- Jan 23
- 1 min read
Meer as 50 000 belastingbetalers het die afgelope sewe jaar hul belastinginwonerskap in Suid-Afrika beëindig.
Dit is volgens die Suid-Afrikaanse Inkomstediens.
Die diens sê dit dui op ’n langtermyn-uitdunning van die belastingbasis, met ’n beduidende afname in belasbare inkomste en belastinginkomste.
Hulle waarsku dat die tendens ’n toenemende risiko vir staatsinkomste inhou.







Comments