top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Dwelmmuil word hospitaal toe gehaas

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 7, 2024
1 min read

Die 43-jarige man wat gister by die OR Tambo Internasionale Lughawe in Johannesburg vir beweerde dwelmhandel in hegtenis geneem is, is na die hospitaal gehaas. Die verdagte, wat van Brasilië af gereis het, word daarvan verdink dat hy kokaïensakkies ingesluk het. Hy was besig om ‘n vrystellingsproses vir die dwelms te ondergaan toe hy ‘n gesondheidskomplikasie begin ervaar het. ‘n Polisiewoordvoerder, brigadier Athlenda Mathe, sê spore van bloed is gevind elke keer wanneer ‘n kokaïenkoeël vrygelaat is en het dadelik met die proses gestaak. LUISTER HIER:

 
 
 

Comments


bottom of page