E-SPORT: SA 'gamer' gaan land in 'Street Fighter' toernooi in Tokio verteenwoordig
- Saamgestel deur Armando Pieters

- Feb 27, 2025
- 1 min read
‘n Suid-Afrikaanse videospeletjie speler gaan volgende maand Suid-Afrika verteenwoordig by die Capcom-beker in Tokio. Jabhi Mabuza word beskou as die beste “Street Fighter” speler in die land en sal meeding teen 48 spelers van oor die wêreld vir ‘n prys van $1 miljoen. Mabuza het verlede jaar in die groeprondtes teen spelers van Australië , Groot Brittanje , Meksiko en die VSA maar het met ‘n enkele punt kortgekom van kwalifiseer vir die rondte van 16. Die Capcom-beker sal tussen 5 en 9 Maart beslis word.






Comments