top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

E-taximaatskappye sal voortaan aan streng vereistes moet voldoen

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 14, 2025
1 min read

E-taximaatskappye soos Uber en Bolt sal voortaan aan streng vereistes moet voldoen, insluitend die vertoon van kentekens, die installering van noodknoppies en die verkryging van bedryfslisensies. Dit volg nadat die Departement van Vervoer die Nasionale Landvervoer-wysigingswet in die Staatskoerant gepubliseer het. E-taxidienste word nou amptelik as ’n wettige vorm van openbare vervoer erken en die wet maak ’n einde aan die siening dat e-taxi’s onwettig bedryf word.

 
 
 

Comments


bottom of page