top of page

Ebola is in die DRK bevestig

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Sep 5
  • 1 min read

Gesondheidsowerhede in die Demokratiese Republiek die Kongo het ’n nuwe uitbreking van Ebola bevestig.

Tot dusver is 28 moontlike gevalle en 15 sterftes aangemeld, insluitend vier gesondheidswerkers.

Die Wêreldgesondheidsorganisasie waarsku dat die getal gevalle waarskynlik sal toeneem.

Hulle het reeds bykomende veiligheidstoerusting aan gesondheidsfasiliteite verskaf en die naspeuring van kontakte verskerp.

 
 
 

Comments


bottom of page