Eenheid onder vroue leiers in die Metro word bevorder
- Armando Pieters

- Aug 24
- 1 min read
As deel van die Mangaung Metro Munisipaliteit se Vrouemaand-aktiwiteite om vroue se pretasies te vereer en eenheid onder vroue leiers in die metro te bevorder, het adjunkburgemeester Lulama Titi-Odili 'n spesiale Vroue-High Tea-geleentheid by Naval Hill in Bloemfontein gelei. Volgens FS Online het vroue in die metro en verskeie instellings tydens die geleentheid bymekaargekom om hul bydraes tot leierskap, dienslewering en gemeenskapsontwikkeling te vier. Adjunkburgemeester Titi-Odili vroue aangemoedig om mekaar te bemagtig en 'n aktiewe rol te speel in die bou van 'n sterker stad.





Comments