Eerstejaarstudente verkies om regte te studeer
- Armando Pieters

- Jan 20
- 1 min read
Van al die grade waarvoor eerstejaarstudente by die Universiteit van die Vrystaat kan kies, is regte die gewildste keuse. Hul Senior Direkteur van Kommunikasie en Bemarking, verduidelik aan Rosestad-nuus dat hulle meer as 34 000 aansoeke vir die gesogte kursus ontvang het. Die Universiteit sal slegs ʼn baie klein persentasie van hierdie aansoekers se drome kan laat waar word. In totaal is daar, vir al die kursusse, plek vir byna 8 250 studente. Die universiteit kan slegs 3% van alle aansoeke akkommodeer. Klasse begin op 10 Februarie.





Comments