top of page

EFF-passassiers dans en sing op 'n vlug

  • Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
    Saamgestel deur Ilde Roos
  • Jan 25
  • 1 min read

‘n Video van EFF-ondersteuners wat op ‘n FlySafair-vlug na Oos-Londen sing, het debat en ‘n ondersoek deur die lugredery ontketen.


In die video word passasiers in hul sitplekke gesien terwyl verskeie ondersteuners, geklee in rooi en barette, in die gang af marsjeer, hande klap, dans en sing.


Die lugredery sê hulle ondersoek tans of die groep enige veiligheidsprotokolle oortree het. Hulle het geen tydlyn gegee vir wanneer die ondersoek afgehandel sal wees nie.


FOTO: Facebook
FOTO: Facebook

Comments


bottom of page