top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Ekonome bekommerd oor uitwerking van VSA verkiesingsuitslag op SA

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Nov 7, 2024
1 min read

Ekonome is bekommerd oor die invloed van Donald Trump se oorwinning in die onlangse Amerikaanse presidentsverkiesing op die Suid-Afrikaanse ekonomie. Die ekonoom Waldo Krugell van die Universiteit van Noordwes se Sakeskool sê die grootste invloed tans is onsekerheid. Hy sê Trump het talle beleidsuitsprake tydens sy verkiesingsveldtog gemaak wat ʼn invloed op Suid-Afrika kan hê, maar dit is onseker wat alles werklik deurgevoer sal word. Krugell sê ook die onsekerheid is sleg vir ons beurs en rentekoers, maar ons kan ook baie daaruit leer. LUISTER:

 
 
 

Comments


bottom of page