Ekonome verwag dat die rand verder sal versterk
- Saamgestel deur Nadia Pieters

- Jan 26
- 1 min read
Ekonome sê die rand kan hierdie week deur die R16 teenoor die Amerikaanse dollar-merk breek.
Die rand het verlede week naby daaraan gekom.
Die rand het versterk tot net meer as R16 teenoor die Amerikaanse dollar, nadat dit net meer as ‘n jaar gelede teen meer as R18 teenoor die dollar verhandel het.
Ekonome verwag dat die dollar sal aanhou verswak, wat in die guns van die plaaslike geldeenheid sal tel.







Comments