Elektrisiteitsopwekking het gedaal
- Saamgestel deur Ilde Roos

- Feb 6
- 1 min read
Elektrisiteitsopwekking in Suid-Afrika het in Desember 2025 met 7,9 % jaar-op-jaar gedaal, terwyl die algehele produksie vir die jaar met 2 % gedaal het in vergelyking met 2024.
Dit is volgens Statistieke Suid-Afrika.
Op ‘n seisoensaangepaste basis het opwekking maand-op-maand gedaal.








Comments