top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Emirates hervat beperkte vlugte na SA

  • Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
    Saamgestel deur Ilde Roos
  • Mar 6
  • 1 min read

Die lugdiens Emirates het beperkte vlugte van die Verenigde Arabiese Emirate na Suid-Afrika hervat te midde van die toenemende konflik in die Midde-Ooste.


Die Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking sê meer as 6 400 Suid-Afrikaners is tans in die streek gestrand.


Die departement doen ’n dringende beroep op Suid-Afrikaanse burgers om van die beperkte vlugte gebruik te maak om die gebied te verlaat.


Ter illustrasie. FOTO: Unsplash
Ter illustrasie. FOTO: Unsplash

 
 
 

Comments


bottom of page