top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Emmertoilette raak ‘n duur storie

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Jun 23, 2025
1 min read

Planne om emmertoilette regoor Suid-Afrika weg te doen, het geëindig in ‘n ongelooflike duur taak vir die Departement van Water en Sanitasie. In ‘n skriftelike antwoord op ‘n parlementêre vraag sê die minister van water en sanitasie, Pemmy Mojadina, te midde van talle gemiste sperdatums het die projek uitgeloop op ‘n gerapporteerde R315,65 miljoen in ongemagtigde en onreëlmatige uitgawes. Met net minder as 40 000 emmertoilette verwyder is daar sedert die begin van die projek meer as R3.8 miljard aan beide grootmaat- en interne netwerkdienste bestee. Dit is gemiddeld R97 000 rand per toilet.

 
 
 

Comments


bottom of page