top of page

Eskom beplan om ou steenkoolkragsentrales in kernkragstasies te omskep

  • Writer: Saamgestel deur Nadia Pieters
    Saamgestel deur Nadia Pieters
  • 12 hours ago
  • 1 min read

Eskom wil hul ou steenkoolkragsentrales na kernkragstasies omskakel.


Dit kom terwyl die staatsbeheerde maatskappy beweeg om die kernkragbouprogram wat in die regering se 2025 Geïntegreerde Hulpbronplan is, te verwesenlik.


Volgens Eskom sal hulle die eienaar en implementeringsagent van die program wees.

Hulle voeg by dat dit die steenkoolterreine sal hergebruik, en die steenkool-tot-kern-strategie sal ontplooi.


Eskom sê dat dit beoog om 13 ou steenkool-aangedrewe stasies vir die program te gebruik.


Ter illustrasie. FOTO: BizzComunity
Ter illustrasie. FOTO: BizzComunity

Comments


bottom of page