top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Eskom gebruik steeds diesel

  • Writer: Saamgestel deur Nadia Pieters
    Saamgestel deur Nadia Pieters
  • May 15
  • 1 min read

Volgens Eskom is dit tien keer duurder om elektrisiteit met diesel op te wek as met steenkool.


Tog gebruik die kragvoorsiener, ondanks ’n stabiele kragnetwerk, steeds diesel om bykomende kapasiteit te lewer.


Eskom sê onafhanklike kragprodusente is verantwoordelik vir die grootste deel van die dieselgebruik.


Hulle voeg by meer as R469 miljoen is sedert April vanjaar aan diesel bestee.


Ter illustrasie. FOTO: BizzCom
Ter illustrasie. FOTO: BizzCom


 
 
 

Comments


bottom of page