top of page

Eskom geprys vir voortydige herstel van krageenheid

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Jul 11, 2025
  • 1 min read

Die minister van elektrisiteit en energie, Kgosientsho Ramokgopa, het Eskom-bestuur geprys vir die versekering van die terugkeer van Eenheid 4 by die Medupi-kragstasie voor skedule.

Die eenheid is agt maande voor skedule terug in diens na byna vier jaar aflyn.

Volgens Ramokgopa sal die terugkeer van die eenheid 800 megawatt by die nasionale netwerk voeg. Ramokgopa het aan eNCA gesê dat dit die elektrisiteitsvoorsiening sal versterk.

LUISTER: 

 
 
 

Comments


bottom of page