top of page

Eskom-hervormings sal verseker dat die armes nie agtergelaat word nie

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Sep 6
  • 1 min read

Die minister van Elektrisiteit en Energie, Kgosientsho Ramokgopa, sê Eskom-hervormings sal verseker dat die armes nie agtergelaat word nie.

Ramokgopa het Vrydag Eskom se 2025/26 somervooruitsigte aangekondig.

Eskom-hervormings vir die armes is hoofsaaklik gefokus op die Gratis Basiese Elektrisiteit-beleid, wat daarop gemik is om ‘n basiese maandelikse elektrisiteitstoelaag aan kwalifiserende lae-inkomste huishoudings te verskaf om in hul noodsaaklike behoeftes te voorsien.

Ramokgopa sê hierdie hervormings is onomkeerbaar.

LUISTER: 

 
 
 

Comments


bottom of page