top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Eskom-kontrakteurs in Mpumalanga vermoor

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Nov 3, 2024
1 min read

Twee Eskom-kontrakteurs is in Ermelo, Mpumalanga, doodgeskiet nadat hulle ’n voertuig by ’n werkswinkel afgelaai het. The Citizen berig die twee mans het hul voertuig by 'n werkswinkel in Thusiville afgelaai om in 'n ander voertuig teruggekeer wanneer hulle aangeval was. Die polisie het een liggaam binne die voertuig gevind en die tweede buite die voertuig. Leë patroondoppies is ook op die toneel gevind. Die motief vir die moord is nog onbekend en word ondersoek deur die polisie.

 
 
 

Comments


bottom of page