top of page

Eskom nooi aanbiedinge uit om energiebesigheid te versnel

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Apr 15
  • 1 min read

Eskom nooi firmas uit om tenders in te dien om die vestiging van sy selfstandige hernubare-energie-onderneming te versnel. Die kragvoorsiener doen ‘n beroep gedoen op firmas met ‘n bewese rekord in die vestiging en instandhouding van hernubare energie-ondernemings. Eskom se woordvoerder, Daphne Mokwena, sê belangstellendes kan meer besonderhede op die kragvoorsiener se webwerf kry. LUISTER:

 
 
 

Comments


bottom of page