top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Eskom se tariefverhogings kry Nersa se goedkeuring

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Jan 31, 2025
  • 1 min read

Die Nasionale Energie-reguleerder van Suid-Afrika (Nersa) het ’n verhoging van 12.7% in elektrisiteitstariewe vir Eskom goedgekeur. Dit sal na verwagting op 1 April 2025 in werking tree. Central News berig hierdie besluit, wat Donderdag aangekondig is, sluit ook tariefverhogings van meer as 5% vir 2026 en en meer as 6% vir 2027 in. Eskom se aanvanklike 36% verhoging is aansienlik hoër as wat deur Nersa goedgekeur is. Volgens Central News word die huidige inflasiekoers van 3% steeds oorskry.

 
 
 

Comments


bottom of page