Eskom spandeer miljoene rande aan diesel
- Saamgestel deur Armando Pieters

- May 16
- 1 min read
Dit het Eskom na beraming R115 mijoen se diesel gekos om die ligte aan te hou. Dit, volgens die jongste data van die kragvoorsiener. Eskom sê die uitgawes was nodig om die elektrisiteitsaanvraag gedurende die eerste aand van fase twee-beurtkrag hierdie week te voorsien. Ondanks die kragonderbrekings dring Eskom daarop aan dat energievooruitsigte vir die winter positief bly.





Comments