top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Eskom stel tariefverhogings voor

Writer: Saamgestel deur Jana Roos
Saamgestel deur Jana Roos
Oct 13
1 min read

Eskom het elektrisiteitstariefverhogings van 8,3 % vir direkte kliënte en 8,4 % vir munisipaliteite vanaf April volgende jaar voorgestel - onderhewig aan goedkeuring deur die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika.


Die Staande Komitee oor Toewysings het sy kommer oor die voorgestelde verhogings uitgespreek en waarsku dat hoër elektrisiteitskoste huishoudings se finansiële druk kan vererger te midde van stygende inflasie en lewenskoste. Die komitee se voorsitter, Mmusi Maimane, sê elektrisiteitskoste dwing huishoudings om te kies tussen noodsaaklikhede soos voedsel, skoolgeld en elektrisiteit.


Ter illustrasie. FOTO: Wix
Ter illustrasie. FOTO: Wix

 
 
 

Comments


bottom of page