top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Eskom verseker Suid-Afrika hulle hen ‘n plan

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 20, 2024
1 min read

Eskom het Suid-Afrikaners verseker dat hy voorsiening gemaak het om te verseker dat die krag hierdie komende naweek en daarna aan bly. Dít terwyl verskeie provinsies in die land voorberei vir moontlike ontwrigtende sneeuval, koue weer en wydverspreide buie hierdie naweek. Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het gewaarsku teen moontlike ontwrigtende reën langs die kusstreke, met ‘n erge laagdrukstelsel wat na verwagting Vrydag sal begin ontwikkel. Daar word verwag dat daar met die koue waarskynlik ‘n groter vraag na elektrisiteit sal wees maar Eskom se woordvoerder, Daphne Mokoena, sê die kragvoorsiener het ‘n plan in plek.

 
 
 

Comments


bottom of page