top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Eskom verslap beurtkrag na fase 2

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Feb 25, 2025
1 min read

Eskom het beurtkrag van fase 4 na fase 2 verslap. Volgens The Citizen verminder die kragvoorsiener beurtkrag geleidelik nádat dit Sondagoggend vroeg tot fase 6 opgeskuif is. Rosestad-nuus het Maandag berig dat ’n daaropvolgende verslapping van beurtkrag na fase 4 ingestel is. Eskom-woordvoerder Daphne Mokwena sê dat agt uit tien opwekkingseenhede Mandagaand herstel is, wat meer as 3 800 MW terug op die netwerk plaas, met meer as 1 100 MW wat oornag verwag word. Eskom-uitvoerende hoof Dan Marokane sê beurtkrag kan teen die naweek opgeskort word.

 
 
 

Comments


bottom of page