Eskom waarsku elektrisiteitstariewe kan styg as dit verbeteringe moet aanbring
- Saamgestel deur Jana Roos

- Mar 25
- 1 min read
Eskom waarsku dat elektrisiteitstariewe verder kan styg indien hy verplig word om rookgas-ontswael-tegnologie by die Medupi kragstasie in Limpopo te installeer.
’n Konsep-koste-ontleding beraam die aanpassing op sowat R383-miljard oor die aanleg se leeftyd, wat die gesondheidsvoordele ver oorskry. Eskom sê dié koste sal deur tariefverhogings verhaal moet word.
Die verslag sluit Woensdag vir openbare kommentaar.








Comments