top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Eskom word deur steenkoolverskaffers geboelie

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 22, 2024
1 min read

Steenkoolverskaffers boelie Eskom volgens Briam Molefe van die MK party. Hy het tydens sy eerste toespraak in die parlement bevraagteken hoe Eskom ‘n terugvordering van agt-miljard rand versoek het van ‘n inkomstebepaling wat die Nasionale Energiereguleerder (Nersa) in die 2021/22-boekjaar goedgekeur het. Asook hoe as ongeveer 85% van die land se energie van steenkool kom, hoe steenkool dan in randterme, 90% in Nersa se inkomstebepalingsmodel is. Volgens Molefe is dit die prys van steenkool en nie die prys van elektrisiteit wat gereguleer  moet word nie.

 
 
 

Comments


bottom of page