top of page

Fedsas is boos oor onbestede geld

  • Writer: Saamgestel deur Nadia Pieters
    Saamgestel deur Nadia Pieters
  • Oct 20
  • 1 min read

Terwyl miljoene Suid-Afrikaanse leerders in oorvol, vervalle klaskamers sit en van ʼn voedingsprogram vir kos afhanklik is, word die provinsiale onderwysdepartemente skerp gekritiseer oor die sowat R150 miljoen wat vir die 2024-’25-boekjaar terugbetaal moes word.


Maroela Media berig die uitvoerende hoof van die Federasie van Beheerliggame van SuidAfrikaanse Skole (Fedsas), Jaco Deacon, het die situasie skerp veroordeel.


Van die geld wat onbestee terugbetaal is, was juis bedoel om skoolvoedingsprogramme en infrastruktuur te finansier.


Deacon sê benewens kos was die geld ook bedoel om projekte te finaliseer in sleutelvakke soos wiskunde, wetenskap en tegnologie.


Hy voeg by die beroepe van die toekoms steun op die vakke en vra wat ‘n verskil R28 miljoen nie sou kon maak indien die


Ter illustrasie. FOTO: Maroela Media
Ter illustrasie. FOTO: Maroela Media


Comments


bottom of page