top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Florida maak gereed vir orkaan Helen

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 27, 2024
1 min read

Orkaan Helene sal na verwagting binne ure die Florida Big Bend-gebied, 'n staat in die Suidoostelike streek van die Verenigde State, tref. Die direkteur van die nasionale orkaansentrum, Michael Brennan, sê die storm kan duisende lewens eis en inwoners is versoek om te ontruim en word gewaarsku dat tot 18 duim reënval kitsvloede in sommige gebiede kan meebring. Oorstromings kan so hoog as 20 voet, so hoog soos ‘n tweeverdiepinggebou, bo die grond bereik. Brennan voeg by dat die orkaan onoorleefbare toestande in die area sal skep.

 
 
 

Comments


bottom of page