FlySafair se bedrywighede sal nie deur die dreigende vlieëniersstaking belemmer word nie
- Saamgestel deur Armando Pieters

- Jul 20, 2025
- 1 min read
FlySafair hou vol dat die dreigende vlieëniersstaking nie hul bedrywighede sal belemmer nie. Werknemers verbonde aan Solidariteit sal nie Maandag vlieg nie, maar dit kan met 14 dae verleng word. Dit kom terwyl loongesprekke tussen die vakbond en die lugredery vasgeval het. Vlieëniers eis ‘n salarisverhoging van 10,5%, terwyl FlySafair slegs 5,7% aanbied.






Comments