FlySafair sny hul roetes
- Saamgestel deur Jana Roos

- 2 minutes ago
- 1 min read
FlySafair sê hulle kan dit nie bekostig om roetes te bedryf met swakker passasiersaanvraag te midde van stygende brandstofpryse nie.
Die lugredery het onlangs sy Lanseria-KuGompo City-roete gesny, maar sê hulle beplan nie om groot roetes in die nabye toekoms te sny nie.
FlySafair kon ook nie bevestig wanneer hulle hul tydelike brandstoftoeslag sou beëindig nie.
Die lugredery het aan News24 gesê dat abnormale toestande die druk op die bedryf kan verleng.








Comments