top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

FORMULE EEN: Red Bull se spanbaas Christian Horner kry trekpas na 20 jaar diens

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 9, 2025
1 min read

Die 51-jarige Christian Horner wat vir 20 jaar Red Bull se spanbaas was het die trekpas met onmiddellike effek gekry. Horner, wat sedert 2005 die langsdienende spanbaas in Formule Een was is van sy operasionele pligte met in ingang van Woensdag 9 Julie vrygestel en Laurent Mekies as uitvoerende hoof van Red Bull Racing aangestel. Alan Permane wat tans wedren-direkteur is sal die nuwe spanhoof wees. Red Bull is tans vierde in die vervaardigers-afdeling en reeds 288 punte agter die voorloper McLaren.

 
 
 

Comments


bottom of page