top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Forum4SA verwelkom Mkhwanazi as voorgestelde Valke-hoof

Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
Saamgestel deur Ilde Roos
13 hours ago
1 min read

Forum for South Africa (Forum4SA) verwelkom die voorgestelde aanstelling van luitenant-generaal Nhlanhla Mkhwanazi as die nasionale hoof van die Valke.


Die waarnemende minister van Polisie, Firoz Cachalia, het 'n memorandum aan die kabinet voorgelê waarin goedkeuring vir die aanstelling versoek word.


Die leier van Forum4SA, Tebogo Mashilompane, sê die organisasie sien daarna uit dat die proses afgehandel word. Hy sê Mkhwanazi se werk en bydraes het die dringende behoefte beklemtoon om die stryd teen georganiseerde misdaad en korrupsie in die land te versterk.


LUISTER HIER:


Tebogo Mashilompane

Ter illustrasie. FOTO: Facebook
Ter illustrasie. FOTO: Facebook

 
 
 

Comments


bottom of page