top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Frankryk ontplooi duisende polisiebeamptes teen betogings

Writer: Saamgestel deur Nadia Pieters
Saamgestel deur Nadia Pieters
49 minutes ago
1 min read

Frankryk sal Saterdag 70 000 polisiebeamptes ontplooi om ’n herhaling van verlede naweek se gewelddadige betogings te voorkom.


Betogers het winkels in verskeie dele van die land geplunder en beskadig.


Die regering het swaar gewapende mobiele spanne ontplooi om sy mag te wys en vrese te besweer dat hy beheer oor die situasie verloor het.


Jongmense in Frankryk betoog oor die stygende lewenskoste en die swak toestand van skole.


Ter illustrasie. FOTO: ECR
Ter illustrasie. FOTO: ECR

 
 
 

Comments


bottom of page