top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

FW de Klerk-stigting verwerp Trump se leuens

Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
Saamgestel deur Ilde Roos
Nov 10, 2025
1 min read

Die FW de Klerk-stigting sê hulle verwerp die Amerikaanse president Donald Trump se leuens oor Suid-Afrika.


Dit kom nadat Trump onlangs op sosiale media aangekondig het dat geen Amerikaanse verteenwoordigers die G20-beraad in Johannesburg later vandeesmaand sal bywoon nie weens die volksmoord van Afrikaners.


Die stigting sê Suid-Afrikaners kan nie toekyk terwyl herhaalde leuens oor die land versprei word nie.


Die stigting se uitvoerende direkteur, Christo van der Rheede, sê Suid-Afrikaanse burgers moet verenig en Trump se stellings weerlê.


Donald Trump. FOTO History
Donald Trump. FOTO History

 
 
 

Comments


Commenting on this post isn't available anymore. Contact the site owner for more info.
bottom of page